Menu mobile

Motor Huur | Kar Huur

Maak nou gebruik van Drive South Africa se motor huur

Is jy op soek na ’n vinnige en maklike manier om jou land te verken? Drive South Africa bied uitstekende diens teen bekostigbare pryse sodat jy jou volgende avontuur met gemoedrus kan aanpak in ’n motor. As jy by Drive South Africa 'n motor huur kan jy net wen, want as ’n motorverhuringsmaatskappy bied hulle ’n uitgebreide reeks voertuie aan plaaslike en internasionale kliënte. Drive South Africa se reeks strek van laer koste- tot luukse motorverhuring vir korttermyn of langer termyn motorverhuring in Suid-Afrika. Motor huur (Suid-Afrika) was nog nooit so maklik nie. Nou kan jy jou volgende bestemming in styl, sonder om van daardie raserige toerbus afhanklik te wees, verken in ’n kar. Huur sommer nou ’n motor en beplan jou volgende ekskursie!

Drive South Africa se aanlyn-motorverhuring bied, deur die verbruikersvriendelike aanlyn-besprekingstelsel, nuwe model-voertuie met min kilo’s. Besprekings vir motorverhuring word namens jou deur Drive South Africa gemaak. Jou motor is dan gereed en betyds op die plek waaroor daar met jou ooreengekom is. Drive South Africa se assosiasie met bekende en gevestigde motorverhuringsmaatskappye verseker dat jy professionele ná-verkope-diens ontvang en dat jy beskerm is teen enige ongelukke wat padlangse bystand verlang. Jy het ook te alle toegang tye tot verskeie optel- en aflaai-bestemmings regoor Suid-Afrika.

Drive South Africa dek alle motorverhuring by die lughawe en in die stad. Jy sal nooit ver van ’n verhuringstak of terugversorging-area wees nie. Net omdat jy uitendelik goedkoop motor huur in Suid-Afrika gevind het, beteken nie jy verloor die reg op mededingende nasionale bystand vir ongeluk-dekking of kliëntediens nie. Drive South Africa maak altyd seker dat al sy kliënte professionele en betroubare diens ontvang.

Drive South Africa bied, as ’n aanlyn-vervoerverskaffer, ’n omvattende reeks keuses wat onbeperkte afstande, ’n hele aantal aflaai-bestemmings en ’n keur van motorversekering, wat jou in staat sal stel om die beste pakket wat jou begroting vir reise in Suid-Afrika soos ’n handskoen sal pas, te bekom. Kar huur verskering deur Drive South Africa bied kliënte ’n keuse tussen standaard-versekeringsdekking en gevorderde versekeringsdekking op alle voertuie.

  • Share this page  
  • Facebook
  • Twitter
  • StumbleUpon
  • LinkedIn
  • Newsvine
  • E-mail
  • Tumblr
  • Yahoo! Bookmarks

10 Responses on this page.Add your own

  1. Gravatar Ival says:

    Ah, i see. Well that’s not too trciky at all!”

    Reply to this comment
  2. Gravatar Denzil says:

    Ah,I’m so impress ...that sound’s very intresant!

    Reply to this comment
  3. Gravatar elsie wallace says:

    Ek soek kar om te huur 23 sept tot 28 sept. Van kaapstad lughawe.

    Reply to this comment
    1. Gravatar Asanda says:

      Hallo Elsie

      Dankie vir jou navraag. Een van ons konsultante sal vir jou ‘n kwotasie stuur.

      Groete,

      Reply to this comment
  4. Gravatar madelyn says:

    ek wil vra waar in port elizabeth kan k n kar huur vir n maand en wat nie duur sal wees nie baie dankie

    Reply to this comment
  5. Gravatar Cecile Dorfling says:

    Ons wil ‘n bakkie/SUV huur vir ons Kgalagadi-vakansie, volgende jaar Sept. Dit sal vir ± ‘n week wees.
    Ons sal die voertuig in Upington afhaal en terugbesorg.
    Ons is 2 persone, dus sal ‘n bakkie met ‘n kappie op, ook werk

    Reply to this comment
  6. Gravatar Nicolene de beer says:

    Hi
    Would like to find out what I need and how much it would cost to rent a car in pretoria for about 4days

    Regards
    Nicki

    Reply to this comment
    1. Gravatar Elizma Sehas says:

      Dear Nicolene,

      Thank you for your enquiry via the Drive South Africa website.

      The requirements to rent a vehicle is:

      • Need to be in possession of a valid drivers license of 3 years or longer • Need to be over the age of 23yrs old • Have a credit or cheque card with your name and card number embossed on it

      In order for us to compile a quotation, would you please be so kind as to assist with the following information:

      • Date and time where you would like to collect the vehicle • Date and time where you would like to return the vehicle
      •      Type of vehicle you would like to rent (Hatch, Sedan, Kombi, 4x4)

      Looking forward to hearing from you.

      Kind regards

      Elizma

      Reply to this comment
  7. Gravatar peter says:

    X opsoek na n motor om te huur dis vi n dag En n half van Worcester tot by Houston oz is so vyf mense n bakie sal oek reg wies met n kap dis van af d 4de tot 5de maart 2017 asb

    Reply to this comment
  8. Gravatar Attie Jankowitz says:

    Ek wil ‘n motor huur in Kaapstad. Ek en my wederhelfte gaan vir een week in die kaap rondrits.
    Vanaf 7/03/2017 tot 14/03/2017.

    Baie veilige en rustige bestuurder wat ‘n betroubare motor wat goedkoop is waardeer. Gaan baie plekke besoek.

    Outomatiese of handratte.

    Reply to this comment




Leave a Comment

Search & Compare
  • Dropoff same as pickup?


Comodo LogoThis web site is secured using a Comodo Digital Certificate.

Drive South Africa accepts all major credit cards: Visa, Mastercard, Amex, Diners


Rental ConsultantsWould you rather chat to a consultant? Send an email or phone us:+27 87 806 7330


satsa-logo.png The Discover Africa Group is a proud member of SATSA and therefore your rental deposits for future bookings are bonded.

Drive South Africa is a division of the Discover Africa Group.

About SATSA membership.