Menu mobile

Motor huur deur Drive South Africa

Drive South Africa se motor huur bied uitstekende waarde, professionele diens en die vryheid om Afrika  teen lae tariewe te ontdek. Goedkoop motor huur in Suider en Oostelike Afrika is eerste prioriteit vir Drive South Africa.

As ‘n motorverhuringsmaatskappy, bied ons ’n uitgebreide reeks voertuie vanuit 'n breë netwerk terwyl ons na die behoeftes van plaaslike én internasionale kliënte omsien. Ons reeks strek van goedkoop na luukse voertuie, vir korttermyn tot langttermyn-periodes.

Motor huur word namens jou gedoen

Drive South Africa se aanlyn motor huur bied slegs lae tariewe per myl aan asook die jongste modelle, en dit is beskikbaar op ons maklike aanlyn-registrasie-stelsel. Motor huur bespreking word namens jou deur Drive South Africa se flink span gedoen om te sorg dat jou motor gereed en betyds vir jou by die afgesproke plek staan. Motor huur versekering deur Drive South Africa bied kliënte die keuse tussen standaard dekking en “super” dekking op alle voertuie en geen saldo versekering op die meeste van ons gewilde voertuie.

Bevestig asb. die dokumentasie wat u benodig wanneer u oor die grens wil reis, met een van ons konsultante.

  • Share this page  
  • Facebook
  • Twitter
  • StumbleUpon
  • LinkedIn
  • Newsvine
  • E-mail
  • Tumblr
  • Yahoo! Bookmarks

11 Responses on this page.Add your own

  1. Gravatar Maritza Watkins says:

    I want a quotation for a car hire, I need it for a school project

    Reply to this comment
    1. Gravatar Asanda says:

      Hi Maritza

      Thank you for your enquiry, it has been forwarded to a consultant and she will contact you shortly.

      Best Regards

      Reply to this comment
  2. Gravatar Andre du preez says:

    Verhuur u karre or n lang tydperk.

    Reply to this comment
    1. Gravatar Asanda says:

      Hi Andre

      So sorry that our response is late. We do rent out cars for a maximum 30 days at a time. After the 30 days you would need to renew your rental with us if you wish to rent the vehicle with you further.

      Have a pleasant day.

      Reply to this comment
  3. Gravatar Soria Muir says:

    My niggie soek ‘n motor te huur vir ongeveer 3 maande.  Sy is 3 Mei in Worcester en gaan dan Bredasdorp toe.  Hoe gaan ‘n mens te werk om ‘n motor te huur en wat gaan dit kos?

     

     

     

     

     

    Reply to this comment
    1. Gravatar Asanda says:

      Hello Soria

      Dankie vir u navraag. Een van ons vriendelike konsultante sal u binnekort kontak met ‘n kwotasie. Hou asb u e-pos dop.

      Vriendelike groete.

      Reply to this comment
  4. Gravatar Stoffies Mey says:

    Goeie dag
    Verhuur julle dalk kinder karstoeltjies. My kleinkinders van 1 en 3 jr kom kuier vanaf 22 Mei tot 9 Jun in SA. Kan julle dalk help asb?

    Reply to this comment
    1. Gravatar Asanda says:

      Beste Stoffies

      Ongelukkig huur ons nie karstoeltjies uit indien u nie ‘n voertuig hier nie.

      U kan wel ‘n maatskappy kontak met die naam van Baby Exchange wat karstoeltjies verhuur: http://www.babyexchange.co.za/rent-baby-goods.html

      Groetnis

      Reply to this comment
  5. Gravatar Leondra says:

    Op soek na motor omte huur vir 4de Maart-5de Maart.. Vanaf Worcester tot Houston..stuur ASB ‘n kwitasie..

    Reply to this comment
  6. Gravatar Jaco Schoeman says:

    Hallo ek soek ń kwitasie vir n half ton bakkie vir 6maande

    Reply to this comment
  7. Gravatar Reception says:

    Beste Mnr Schoeman

    Baie dankie vir die navraag.  Sal u asseblief aandui by watter tak
    (bestemming) u die voertuig wil huur?  Het u reeds ‘n beoogde datum waarop u die voertuig benodig vir die 6 maande?

    Vriendelike groete

    Ellena

    Reply to this comment




Leave a Comment

Car Rental | Car Hire

Simple, efficient, affordable car hire in South Africa, Botswana, Namibia and the rest of Souther Africa. Choose Drive South Africa for a wide range of rental vehicles, best prices and qualified consultants.

Car Rental | Car Hire
Search & Compare
  • Dropoff same as pickup?


Comodo LogoThis web site is secured using a Comodo Digital Certificate.

Drive South Africa accepts all major credit cards: Visa, Mastercard, Amex, Diners


Rental ConsultantsWould you rather chat to a consultant? Send an email or phone us:+27 87 806 7330


satsa-logo.png The Discover Africa Group is a proud member of SATSA and therefore your rental deposits for future bookings are bonded.

Drive South Africa is a division of the Discover Africa Group.

About SATSA membership.